← Back to Nuusflits Directory

NUUSFLITS DIRECTORY

Uniwes Trading

Handyman Services Nelspruit, Mpumalanga

About Uniwes Trading

Welkom by Uniwes Trading, waar elke klient saak maak. 

Ons is 'n gevestige besigheid in die Nelspruit/ Witrivier area vir laaste 12 jaar.

Ons spesialiseer in die volgende:

Bouwerk -  Aanbouings; Veranderings selfs 'n hoenderhoek in die hoek van die erf.

Herstelwerk - Algemene herstelwerk, enigesiets in en om die huis en besigheid

Tuindienste -  In en om Nelspruit

3D Printing - Geskenkies of net iets snaaks wat nie in winkels beskikbaar is nie

Ons kom uit na julle vir 'n gratis kwotasie